Business Jungle

Bemarking en etiese waardes is twee kante van dieselfde muntstuk. Die bemarker het ’n gewigtige taak: Nie net moet hy sorg dat ondernemings se winste groei nie, maar ook dat verbruikers tevrede glimlag. Daar is ’n fyn lyn tussen Bemarking en Bevarking…
“In Bemark of Bevark deel Andre Diederichs die ondervinding wat hy oor 30 jaar opgedoen het in ’n bemarkingsloopbaan wat oor dekades strek, met lesers. Sy skryfstyl is toeganklik, aweregs en humoristies. Die praktiese benadering wat hy volg, stel voornemende en gevestigde bemarkers in staat om die beste resultate in hul werksomgewings te behaal – of dit binne ʼn groot of klein opset is. GRAFITTI books & stationary…”

To Order:
Complete the order form, and send proof of payment via email to awdiederichs@mweb.co.za

Please Complete the following order form

Account Details:
People v Profit

ABSA Bank savings account
Account number: |915 940 5580
Bank code: 632 005

Family Business
Veld Wysheid
Leieskap Waardes
Visionary Succession Planning Family Owned Businesses
Stewardship Governance Business Jungle
Leadership & Values
People vs Profit
Home About Bookings People vs Profit Associates Contact Us
Leierskap Waardes DVD Besigheidsoerwoud DVD See entire Collection
Testimonials | Presentations & Media Feedback | Publications | PAIA Documentation