Business Jungle

Testimonials
Books

Andre, ek kan nie vir jou beskryf hoe ek op die oomblik dinge experience nie!! Ek het die Business Jungle klaar gelees!!! Vir die eerste keer weet ek nou hoekom ek so stuck is in besigheid. Maar na vandag weet ek soveel beter en sit werklik met trane in my oë van opgewondenheid en blydskap omdat ek glo God het vir my vir die eerste keer openbaar hoekom ek nie die lig kon sien nie!! Dit was ook ‘n absolute amazing way hoe ek die Business Jungle gekies het! My droom is om nog eendag aan ‘n wilde luiperd te vat (wat ‘n veeaarts aan werk of course), of om net ‘n luiperd met my eie oë te kan sien. Prys die Here vir jou skryf van die boekie! Ek is totally blessed daardeur!

 Jeanette Vockerodt Imvelaphi Safaris

_______________________________________

Goeie dag.

Martiens Strydom hier, ek’s 'n jong Man was soms baie keer my leierskap waardes bewys, wat soms biki moeilik is... Ek word daagliks met probleme opgesaal...

Die Boek het ek onlangs gekoop en begin lees, Ahhh!!!! Ek kon hom nie neersit nie...Wil net Dankie se aan Mineer Andre, u het vir my deure oop gemaak in my gedagtes wat ek nie van geweet het nie!!! u is 'n wonderlike skrywer...

 Baie Dankie...

 Martiens Strydom

 

Family Business
Veld Wysheid
Leieskap Waardes
Visionary Succession Planning Family Owned Businesses
Stewardship Governance Business Jungle
Strategic Business Planning Leadership & Values
People vs Profit
Home About Bookings People vs Profit Associates Contact Us
Leierskap Waardes DVD Besigheidsoerwoud DVD See entire Collection

 

Testimonials | Presentations & Media Feedback | Publications | PAIA Documentation