NEW RELEASES NUWE VRYSTELLINGS


NALATENSKAP is ʼn ROMAN en fokus op die Soet en Suur van familieondernemings. Drama, Intriges en Goeie Praktyke is met fiktiewe en werklike karakters in die storie vermeng. DIE BOEK KOS SLEGS R260 EN AFLEWERING IS GRATIS. DIS ʼn IDEALE KERSGESKENK.
Die boek kan direk by NALEDI bestel word by https://naledi.co.za/product/nalatenskap/
Vir meer detail gaan kyk gerus na die YouTube video. Hier is die skakel: https://youtu.be/l_Fcv9hDgmg
NALATENSKAP is so gewild dat dit nou in ‘n trilogie verander. Die trilogie bestaan uit drie verweefde, maar onafhanklike stories. VOETSPORE WAT ONS NALAAT, hervat die ou stories in NALATENSKAP en laat ook nuwe ervarings van soet en suur voortleef.
VOETSPORE WAT ONS NALAAT kan aanlyn by NALEDI bestel word by https://naledi.co.za/product/voetsporewatonsnalaat/
OF Per WhatsApp deur Tertia van Naledi by nommer 078 648 8616
Viir meer detail gaan kyk gerus na die YouTube video. Hier is die skakel: https://youtu.be/mY8NEkoTVkE